Hoe gaan ons verder?
As 'n beginpunt kyk ons na 'n video om meer uit te vind omtrent die spel, die regte groote bal en na 'n oefenprogram vir beginners
Hierdie is slegs riglyne en as u meer wil weet raadpleeg u klubafrigter
Introduksie
Doel van die spel
Die balgreep
Die korrekte grootte bal
Mat Plasing
Die staanhouding
Aflewering van die bal
Algemene foute
Die wit bal
Oefen Progam
Oefeninge
Mikpunt